Die duisend en eerste nag. By Francois Bloemhof.
Material type:
TextPublication details: Midrand: Lapa Uitgewers; 2021. Description: 192 pages; 20 cmISBN: 9780639607580DDC classification: AF BLOE Summary: Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val 'n deel van hom weg. Hy raak toenemend eensaam en onttrek in 'n wêreld van ou films. Hy sien haar in sy eie spieëlbeeld en hoor haar op ongeleë tye. 'n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wêreld finaal en Herman verval in 'n diep koma. Hy bevind homself binne-in 'n avontuur, 'n nagmerrie, 'n wêreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg. In hierdie vreemde, magiese realisme beweeg hy tussen plekke, ontmoet verskeie karakters.
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Ermelo(main) Public Library
Open Monday to Friday: 8H00- 17H00 No entry without mask |
Fiction | AF BLOE (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3300302520682 | ||
Book
|
Bethal
LIBRARY HOURS : MONDAY TO FRIDAY : 07h30 - 16h00 SATURDAYS : CLOSED |
Fiction | Fiction | AF BLOE (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152865 | |
Book
|
Secunda
Library Times: Monday to Thurs 07h30 - 16h30 Friday 07h30- 14h00 Saturday 08h00 - 12h00 All Public Holidays CLOSED
Please adhere to ALL COVID 19 RULES: Sanitize at the entrance of the library and fill in the register. Non Fiction - 0176206910 Adult Setion - 0176206905 Main Desk - 0176206918
|
Fiction | Fiction | AF BLOE (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152867 |
Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val 'n deel van hom weg. Hy raak toenemend eensaam en onttrek in 'n wêreld van ou films. Hy sien haar in sy eie spieëlbeeld en hoor haar op ongeleë tye. 'n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wêreld finaal en Herman verval in 'n diep koma. Hy bevind homself binne-in 'n avontuur, 'n nagmerrie, 'n wêreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg. In hierdie vreemde, magiese realisme beweeg hy tussen plekke, ontmoet verskeie karakters.
Book
There are no comments on this title.