Die dooies praat nie. By Peet Venter.
Material type:
TextPublication details: Pretoria; Lapa Uitgewers; 2022. Description: 484 pages; 23 cmISBN: 9780637000055DDC classification: LP AF VENT Summary: Tydens ‘n swaar reënbui stop Thys Krige by ‘n Mini Cooper wat in ‘n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ‘n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Hy het seker nie meer as ‘n uur met haar te doen gehad het nie. Toe gebeur dit: Geweld kom na hom toe. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: Hoe diep wil hy betrokke raak? Die dokument vra die jeug om by die “final struggle” aan te sluit en hulself só te bevry en te bemagtig. Daar word van opstand en gewapende mobilisasie gepraat, ‘n tweede Marikana. Hy kan seker onbetrokke bly wat die dokument betref, maar nie wat Nandia betref nie. Dit gaan oor verantwoordelikheid; hy moes haar beskerm het. By Petro wil hy weer veels te graag betrokke raak. Waar trek hy die lyn? Want Thys weet waarop dinge uitloop wanneer hy betrokke raak …
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Bethal
LIBRARY HOURS : MONDAY TO FRIDAY : 07h30 - 16h00 SATURDAYS : CLOSED |
Fiction | Fiction | LP AF VENT (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152780 | |
Book
|
Secunda
Library Times: Monday to Thurs 07h30 - 16h30 Friday 07h30- 14h00 Saturday 08h00 - 12h00 All Public Holidays CLOSED
Please adhere to ALL COVID 19 RULES: Sanitize at the entrance of the library and fill in the register. Non Fiction - 0176206910 Adult Setion - 0176206905 Main Desk - 0176206918
|
Fiction | Fiction | LP AF VENT (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152777 |
Tydens ‘n swaar reënbui stop Thys Krige by ‘n Mini Cooper wat in ‘n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ‘n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Hy het seker nie meer as ‘n uur met haar te doen gehad het nie. Toe gebeur dit: Geweld kom na hom toe. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: Hoe diep wil hy betrokke raak? Die dokument vra die jeug om by die “final struggle” aan te sluit en hulself só te bevry en te bemagtig. Daar word van opstand en gewapende mobilisasie gepraat, ‘n tweede Marikana. Hy kan seker onbetrokke bly wat die dokument betref, maar nie wat Nandia betref nie. Dit gaan oor verantwoordelikheid; hy moes haar beskerm het. By Petro wil hy weer veels te graag betrokke raak. Waar trek hy die lyn? Want Thys weet waarop dinge uitloop wanneer hy betrokke raak …
Book
There are no comments on this title.