Die boekwinkel tussen die wolke; Jaco Jacobs.
Material type:
TextPublication details: Johannesburg; PanMacmillan, South Africa; 2021. Description: 205 pages; Illustrations 20 cmISBN: 9781776250783DDC classification: AJF JACO
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
VERENA
OPERATION HOURS: MONDAY-FRIDAY 08H00-16H00 PUBLIC HOLIDAY AND WEEKENDS :CLOSED |
Fiction | Children's Area | AJF JACO (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322830002088 | |
Book
|
Barberton
Library Hours 08h00am - 16h00 Tuesdays 08h30am - 16h00pm Saturdays 08h30am - 12h00pm Public Holidays & Sundays - Closed |
Fiction | Children's Area | AJF JACO (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3228200042264 | |
Book
|
Bethal
LIBRARY HOURS : MONDAY TO FRIDAY : 07h30 - 16h00 SATURDAYS : CLOSED |
Fiction | Children's Area | AJF JACO (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803189859 |
Browsing MBOMBELA REGIONAL LIBRARY shelves, Shelving location: Children's Area, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
|
|
|
|
|
|
|
||
| AJF DONA Grotbaba | AJF HALL Die vlieender Hollander | AJF JACO NOG 13 SPOOKSTORIES | AJF JACO Die boekwinkel tussen die wolke; | AJF MAAR JAKKALS EN KRAAI EN DIE STUK KAAS | AJF NESE 3-in-1 Rocksusters, duinebesies, franse vlegsel | AJF SPIL Ek's bly ek is ek!: kikker jou eiewaarde op en vind die held in jou/ |
Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.
Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag …
Book
There are no comments on this title.