Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Dans, Jenna. Noreen, Nolte.

By: Nolte, Noreen [Author]Material type: TextTextSpoken language: Afrikaans Publication details: Pretoria: LAPA Uitgewers Bpk; 2018 Description: 80 pages: 21 cmISBN: 9780799384475 (paperback)DDC classification: AJF NOLT
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book SIYABUSWA
Fiction Children's Area AJF NOLT (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031085525
Book Book Milan Park
Fiction Children's Area AJF NOLT (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803186541

Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor ’n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om ’n winterskool in die Kaap en ’n vertoning van die Russies Balletgeselskap gratis by te woon.
Jenna is versot op dans. Die afgelope paar weke kan sy voel haar dansskoene is amper te klein, maar sy het nie die moed om haar ma vir nuwe skoene te vra nie. As ’n mens se pa oorlede is en jou ma twee werke doen net om kop bo water te hou, is balletklasse eintlik ’n onbetaalbare luukse. Om vir nuwe skoene te wens is so goed soos dagdromery. Sy moet maar net hoop die skoene hou nog ’n ruk – om nie eens van haar voos gedansde pointes te praat nie. Hopelik gebeur daar ’n wonderwerk!. Toe die Kaapse Balletgeselskap ’n kompetisie loods om talentvolle jong dansers die kans te gee om ’n winterskool in die Kaap en ’n vertoning van die fantastiese Russiese Balletgeselskap by te woon, begin Jenna se hoop opvlam. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie

There are no comments on this title.

to post a comment.