Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Maak tuin saam met/ Keith Kirsten

By: Kirsten, KeithContributor(s): Linda de Villiers publikasiehoof | Cecilia Barfield Besturende redakteur | Gill Gordon projekredakteur | Michel Couzien Indekseerder | Helen Henn ontwerperMaterial type: TextTextPublication details: Kaapstad, Suid-Afrika: Random House Struik, ©2001. Description: 272 pages. Color illustration.: 29 cmISBN: 9781770075573DDC classification: 635 KIRS Summary: Die uitgawe van hierdie uiters gewilde boek is ten volle hersien. Dit bly steeds 'n praktiese geillustreerde gids vir sowel amateur- as bedrewe tuiniers, maar dit is opgedateer om nuwe plantsoorte, wat in Suider-Afrikaanse tuine sal floreer, in te sluit. Die meerderheid van die boek bestaan uit plantlyste met meer as 2 000 plante (bome, struike, meerjariges, klimplante en so meer). Elke plant is voorsien van 'n kort beskrywing met nuttige simbole wat die tuinier inlig oor die plant se groeiwyse en spesifieke kweekvereistes. Uitgesoekte inheemse plante en plaaslik gekweekte hibriede is, waar prakties moontlik, ingesluit, aangesien hierdie plante goed by plaaslike klimaatstoestande aangepas is en dus meer waterslim as ander eksotiese alternatiewe is. 'n Kort inleiding bespreek tuinbeplanning, -ontwerp en -instandhouding en hoe om van plae en siektes ontslae te raak. Die boek sluit af met 'n nuttige plantlys waar plante volgens hul geskiktheid vir spesifieke groeitoestande of gebruike gegroepeer is, byvoorbeeld plante wat goed in houers sal aard of plante wat gekweek word om snyblomme te lewer.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Malelane
600: Technology & Applied Science Non Fiction 635 KIRS (Browse shelf(Opens below)) Available 3322830165414

Sluit in Indeks: Botaniese name; Tuintake

Die uitgawe van hierdie uiters gewilde boek is ten volle hersien. Dit bly steeds 'n praktiese geillustreerde gids vir sowel amateur- as bedrewe tuiniers, maar dit is opgedateer om nuwe plantsoorte, wat in Suider-Afrikaanse tuine sal floreer, in te sluit. Die meerderheid van die boek bestaan uit plantlyste met meer as 2 000 plante (bome, struike, meerjariges, klimplante en so meer). Elke plant is voorsien van 'n kort beskrywing met nuttige simbole wat die tuinier inlig oor die plant se groeiwyse en spesifieke kweekvereistes. Uitgesoekte inheemse plante en plaaslik gekweekte hibriede is, waar prakties moontlik, ingesluit, aangesien hierdie plante goed by plaaslike klimaatstoestande aangepas is en dus meer waterslim as ander eksotiese alternatiewe is. 'n Kort inleiding bespreek tuinbeplanning, -ontwerp en -instandhouding en hoe om van plae en siektes ontslae te raak. Die boek sluit af met 'n nuttige plantlys waar plante volgens hul geskiktheid vir spesifieke groeitoestande of gebruike gegroepeer is, byvoorbeeld plante wat goed in houers sal aard of plante wat gekweek word om snyblomme te lewer.

Volwassene

There are no comments on this title.

to post a comment.