Duddle, Jonny

Die seerowers en die grot vol goud. Jonny Duddle - Cape Town; Human & Rousseau; 2021. - 156 pages; Illustrations; 19 cm.

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog ’n waaghalsige seeroweravontuur. ’n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense gevange en Matilda moet hulle red. Maar sy moet eers verby die seehekse kom...

9780798182140

AJF DUDD