000 01271nam a2200181 4500
003 3228
005 20240917153649.0
008 240812b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d
020 _a9780624092605
040 _aRDA
_cOCLC
_d3228
082 _aAF ADRI
100 _aAdriaanse, Wilna
_93820
245 _aVlug
_bHoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie?
_cWilna Adriaanse.
260 _aKaapstad;
_bTafelberg;
_c2021
300 _a301 pages;
_c24 cm
520 _a Na ’n groot persoonlike tragedie in Suid-Afrika beland veearts Milla Roux by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit word vir haar ’n toevlugsoord en sy stort hart en siel in haar werk. Sy glo hulle kan ’n wesenlike verskil maak in die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle drasties krimp. Wanneer ’n skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele omgewing ’n gevaarsone maak, is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur. ‘n Gewonde Milla moet met drie klein sjimpansee-wesies op die vlug slaan, vergesel deur die enigmatiese Graham Saunders van Médecins Sans Frontières, wat van sy eie problematiese verlede probeer ontsnap...
942 _2ddc
_cBOOK
_w174
_xSanet Schoeman
_y296
_zPhillipina Naude
999 _c766139
_d766138