| 000 | 01317nam a22002297a 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 003 | 3228 | ||
| 005 | 20240921084918.0 | ||
| 008 | 240813b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d | ||
| 020 |
_a9780639607177 _qpbk |
||
| 040 |
_aRDA _cOCLC |
||
| 041 | _2A | ||
| 082 | _aAF CRON | ||
| 100 | _aCronje, Marie- Louise. | ||
| 245 |
_aWeergalose liefde; _cMarie-Louise Cronje. |
||
| 250 | _aEerste uitgawe. | ||
| 260 |
_aPretoria: _bRomanza; _c2021. |
||
| 300 |
_a205 pages; _c17 cm. |
||
| 500 | _a"Romanza." | ||
| 520 | _aie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ’n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg reded gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos ’n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg – dié keer met ’n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie. | ||
| 610 |
_aRomance fiction _9189202 |
||
| 942 |
_2ddc _cBOOK _y375 _zRosinah Mosako |
||
| 999 |
_c766166 _d766165 |
||