| 000 | 01450nam a22001937a 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 003 | 3228 | ||
| 005 | 20241019014156.0 | ||
| 008 | 240813b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d | ||
| 020 |
_a9781776352654 _qpbk |
||
| 040 |
_aRDA _cOCLC |
||
| 041 | _2A | ||
| 082 | _aAF DEKO | ||
| 100 |
_aDe Kock, Helene _967844 |
||
| 245 |
_aStella se dogters; _cHelene de Kock. |
||
| 260 |
_aKaapstad; _bPenguin Random House Suid-Afrika (Pty) Ltd. _c2022. |
||
| 300 |
_a271 pages. _c23 cm. |
||
| 520 | _atella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie. Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer. Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê. Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing. | ||
| 942 |
_2ddc _cBOOK _w174 _xSanet Schoeman _y _zCRON CRON |
||
| 999 |
_c766174 _d766173 |
||