000 01241nam a22002057b 4500
003 3228
005 20250311135015.0
008 250311b sa a|||| |||| 00| 1 AFR d
020 _a9781776250783
_qpbk
040 _aRDA
_cOCLC
041 _2A
082 _aAJF JACO
100 _aJacobs, Jaco
245 _aDie boekwinkel tussen die wolke;
_cJaco Jacobs.
260 _aJohannesburg;
_bPanMacmillan, South Africa;
_c2021.
300 _a205 pages;
_bIllustrations
_c20 cm
500 _aWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag …
700 _aDu Plessis, Nadia
_eIllustrator
_9190980
942 _2ddc
_cBOOK
_w174
_xSanet Schoeman
_y174
_zSanet Schoeman
999 _c772906
_d772905