Anderman se vrou /
Chris Karsten
Anderman se vrou / Karsten, Chris - South Africa: Human & Rousseau; 2019 - 345 Pages 24 cm
Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot?
Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.
9780798179829 (Paperback)
AF KARS