Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Anderman se vrou / Karsten, Chris

By: Chris KarstenMaterial type: TextTextPublication details: South Africa: Human & Rousseau; 2019 Description: 345 Pages 24 cmISBN: 9780798179829 (Paperback)DDC classification: AF KARS Summary: Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot? Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Call number Status Notes Date due Barcode
Books Komatipoort Public Library

operation hours

Mon- fri : 0730 - 16:00

sat : 08:00- 13:00

sunday&holidays : closed

AF KARS (Browse shelf(Opens below)) Available KOM037/20 33809000359799
LYDENBURG (TOWN)
AF KARS (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803183266
Books Rietkuil PL (MMID-PLST-RIET)
Available 04/A 33809000353917

Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot?
Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.

There are no comments on this title.

to post a comment.