Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Storm vol liefde Written by René van Zyl.

By: Van Zyl, ReneContributor(s): Ferreira, Jeanette [editor]Material type: TextTextLanguage: Afrikaans Series: Super RomanzaPublication details: Pretoria : LAPA Uitgewers, 2019. Edition: Eerste uitgaweDescription: 302 pages ; 20 cmISBN: 9780799396485Subject(s): Adult Romance FictionDDC classification: AF VANZ Summary: Nie net moet sy 'n storm van buite af trotseer nie, maar ook 'n innerlike een. 'n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná 'n doodservaring tydens 'n sikloon, ontaard in 'n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie. Nie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Mbombela City Library

Business hour

08h00am to 16h00pm

Tuesdays 8h30 to 16h00

Saturday 8h30am to 12h00pm

Public holiday & Sundays - Closed

Covid 19 Rules

No Mask No entry

Social distancing

Washing of hands

Registtration at Entrance

Fiction Fiction AF VANZ (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803165688
Browsing MBOMBELA REGIONAL LIBRARY shelves, Shelving location: Fiction, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
AF TALJ Vier susters AF VAND Oorfone en oefenfietse/ AF VAND N ANDER MENS AF VANZ Storm vol liefde AF VENT Man van Cirene/ AF VERH Liewe Mamma/ AF VERM Baster

Nie net moet sy 'n storm van buite af trotseer nie, maar ook 'n innerlike een. 'n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná 'n doodservaring tydens 'n sikloon, ontaard in 'n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie. Nie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.

There are no comments on this title.

to post a comment.