Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Tippie en die mier /

By: Palmer, Jose & ReinetteMaterial type: TextTextSeries: Leer my leesPublication details: Pretoria: Lapa Uitgewers; 2015. Description: 24 Pages Colour illustrations 21 cmISBN: 9780799372830 (Paperback)DDC classification: AKF PALM Summary: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne❠gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book LYDENBURG (TOWN)
AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803184327
Book Book Simile

Working Hours

Mon-Friday:08h00-16h00

Sat-Sun: closed                                                                                                                                             

Public holidays: closed

 

No Mask No entry

AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803183763
Book Book Mashishing Mobile Library
Fiction AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031103758
Book Book MP Stream
Fiction AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031103503

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne❠gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Kids

There are no comments on this title.

to post a comment.