Maak tuin saam met/ Keith Kirsten
Material type:
TextPublication details: Kaapstad, Suid-Afrika: Random House Struik, ©2001. Description: 272 pages. Color illustration.: 29 cmISBN: 9781770075573DDC classification: 635 KIRS Summary: Die uitgawe van hierdie uiters gewilde boek is ten volle hersien. Dit bly steeds 'n praktiese geillustreerde gids vir sowel amateur- as bedrewe tuiniers, maar dit is opgedateer om nuwe plantsoorte, wat in Suider-Afrikaanse tuine sal floreer, in te sluit. Die meerderheid van die boek bestaan uit plantlyste met meer as 2 000 plante (bome, struike, meerjariges, klimplante en so meer). Elke plant is voorsien van 'n kort beskrywing met nuttige simbole wat die tuinier inlig oor die plant se groeiwyse en spesifieke kweekvereistes. Uitgesoekte inheemse plante en plaaslik gekweekte hibriede is, waar prakties moontlik, ingesluit, aangesien hierdie plante goed by plaaslike klimaatstoestande aangepas is en dus meer waterslim as ander eksotiese alternatiewe is. 'n Kort inleiding bespreek tuinbeplanning, -ontwerp en -instandhouding en hoe om van plae en siektes ontslae te raak. Die boek sluit af met 'n nuttige plantlys waar plante volgens hul geskiktheid vir spesifieke groeitoestande of gebruike gegroepeer is, byvoorbeeld plante wat goed in houers sal aard of plante wat gekweek word om snyblomme te lewer.
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Malelane | 600: Technology & Applied Science | Non Fiction | 635 KIRS (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322830165414 |
Browsing MBOMBELA REGIONAL LIBRARY shelves, Shelving location: Non Fiction, Collection: 600: Technology & Applied Science Close shelf browser (Hides shelf browser)
|
|
|
|
|
|
|
||
| 629.442 WAXM Exploring the international space station | 629.45 WAXM Exploring space travel | 629.46 KOPS Exploring space robots Space robots | 635 KIRS Maak tuin saam met/ | 636.089 FREN How to be a vet and other animal jobs | 636.5 PAND Advanced pathology and treatment of diseases of poultry | 641.36 KELL Fantastic animal facts |
Sluit in Indeks: Botaniese name; Tuintake
Die uitgawe van hierdie uiters gewilde boek is ten volle hersien. Dit bly steeds 'n praktiese geillustreerde gids vir sowel amateur- as bedrewe tuiniers, maar dit is opgedateer om nuwe plantsoorte, wat in Suider-Afrikaanse tuine sal floreer, in te sluit. Die meerderheid van die boek bestaan uit plantlyste met meer as 2 000 plante (bome, struike, meerjariges, klimplante en so meer). Elke plant is voorsien van 'n kort beskrywing met nuttige simbole wat die tuinier inlig oor die plant se groeiwyse en spesifieke kweekvereistes. Uitgesoekte inheemse plante en plaaslik gekweekte hibriede is, waar prakties moontlik, ingesluit, aangesien hierdie plante goed by plaaslike klimaatstoestande aangepas is en dus meer waterslim as ander eksotiese alternatiewe is. 'n Kort inleiding bespreek tuinbeplanning, -ontwerp en -instandhouding en hoe om van plae en siektes ontslae te raak. Die boek sluit af met 'n nuttige plantlys waar plante volgens hul geskiktheid vir spesifieke groeitoestande of gebruike gegroepeer is, byvoorbeeld plante wat goed in houers sal aard of plante wat gekweek word om snyblomme te lewer.
Volwassene
Book
There are no comments on this title.