Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Lira Chanette Paul.

By: Paul, ChanetteMaterial type: TextTextSeries: Vyfervrou trilogie ; 1Publication details: Midrand; LAPA Uitgewers; 2022. Description: 667 pages; 24 cmISBN: 9780637000024DDC classification: LP AF PAUL Summary: GROOTDRUK - Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle. Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ʼn vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar - een met ʼn sterwende vrou en ʼn kind wat Lira haat. Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ʼn waarskuwing in: Ter wille van sy kinders, sal ʼn man sy taaibosspies deur ʼn vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet. Maar soos haar vriendin Corali sê: “Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie.” Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Die Vywervrou-legende word die stramien vir respektiewelik Lira, Mirre en Corali se verhale.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Kinross

Library opens @ 7h30 and closes @ 16h00 (Monday to Friday)

Saturday Closed

Public Holiday Closed  

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Fiction Fiction LP AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152913
Book Book Bethal

LIBRARY HOURS   :

      MONDAY TO FRIDAY     : 07h30  -  16h00

      SATURDAYS                   : CLOSED

Fiction Fiction LP AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152914
Book Book Secunda

Library Times:  Monday to Thurs 07h30  - 16h30

                          Friday 07h30- 14h00

                         Saturday 08h00 - 12h00

                          All Public Holidays CLOSED

  

Please adhere to ALL COVID 19 RULES:

Sanitize at the entrance of the library and fill in the register.

Non Fiction - 0176206910

Adult Setion - 0176206905

Main Desk - 0176206918

 

Fiction Fiction LP AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152916
Book Book Volksrust
Fiction Fiction LP AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152912

GROOTDRUK -
Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed.
Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie.
Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe.
Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het.
Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak.
Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle.
Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ʼn vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar - een met ʼn sterwende vrou en ʼn kind wat Lira haat.
Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ʼn waarskuwing in: Ter wille van sy kinders, sal ʼn man sy taaibosspies deur ʼn vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet.
Maar soos haar vriendin Corali sê: “Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie.”

Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Die Vywervrou-legende word die stramien vir respektiewelik Lira, Mirre en Corali se verhale.

There are no comments on this title.

to post a comment.